Monday, July 10, 2017

As Vandag My Laaste Dag Is

A beautiful song with very true words. I have translated from Afrikaans to English. Juanita Du Plessis is my favourite South African, Afrikaans singer. Love all her songs!




As die son in die oggend opkom (When the sun rises in the morning)
En die wereld vir my sing (and the world sings to me)
As my hart nog klop hier binne my (if my heart still beats here inside me)
Nog n dag van lewe bring (brings another day of life)
Bly ek wonder (I keep wondering)
Wat as vandag my laaste dag is  (what if today is my last day)
Die lewe maak soms draie (life sometimes turns)
Wat niemand kan verstaan (that no one can understand)
Vandag is jy hier maar as more kom is dit dalk tyd om te gaan  (today you are here but when tomorrow comes it might be time to go)
En ek wonder  (and I wonder)
Wat as vandag my laaste dag is (what if today is my last day)
Ek sal lewe (I will live)
Dieper lief he (Love deeper)
Elkeen na aan my net n rukkie langer vashou (hold everyone near me just a little longer)
Ek sal vergewe  (I will forgive)
Tot aan die einde (until the end)
En met vrede in my hart my oe wil toe maak (and with peace in my heart will want to close my eyes)
As vandag my laaste dag is (if today is my last day)
Elke uur glas loop tog iewers leeg (every hour glass eventually stops pouring)
Elke lewe het n lyn (every life has a line)
Het ek genoeg gese (did I say enough)
Genoeg gewys (show enough)
Is hoe gou my spore verdwyn (that’s how fast my footprints disappear)
Ek bly wonder  (I keep wondering)
Wat as vandag my laaste dag is (what if today is my last day)
Ek sal lewe (I will live)
Dieper lief he (Love deeper)
Elkeen na aan my net n rukkie langer vashou (hold everyone near me just a little longer)
Ek sal vergewe (I will forgive)
Tot aan die einde (until the end)
En met vrede in my hart my oe wil toe maak (and with peace in my heart will want to close my eyes)
As vandag my laaste dag is (if today is my last day)
Elke hartklop elke asem  (every heartbeat every breath)
Dis net vir my geleen (is only lent to me)
Elke oggend as ek wakker word (every morning when I wake)
Weet ek dis n seen (I know it is a blessing)
En ek belowe sag (and I promise quietly)
As dit vandag my laaste dag is (if it is my last day today)
Sal ek lewe (I shall live)
Dieper lief he (Love deeper)
Elkeen na aan my net n rukkie langer vashou (hold everyone near me just a little longer)
Ek sal vergewe (I will forgive)
Tot aan die einde (until the end)
En met vrede in my hart my oe wil toe maak (and with peace in my heart will want to close my eyes)
As vandag my laaste dag is (if today is my last day)
As vandag my laaste dag is (if today is my last day)
As vandag my laaste dag is (if today is my last day)

No comments:

Post a Comment